Lockdown Vet Pret Kunsklasses

Vet Pret Kunsklasse in Hartenbos

Kunsklasse vir Kinders in Hartenbos

Vet Pret Kuns bied sedert Mei 2018, pret opvoedkundige kunsklasse aan vir kinders tussen die ouderdom 6 en 13 jaar. Die klasse is elke Vrydagmiddag in Hartenbos met twee klasse  vanaf 14h30 tot 15h30 en dan weer vanaf 16h00 tot 17h00. Die klasse is baie pret en ‘n lekker manier om die weer af te sluit!

‘Lockdown’ Kunslesse beskikbaar

Nie eens die Covid-19 virus kan ‘n kreatiewe kind van kuns weghou nie. Daarom is die Vet Pret Kunslesse tydens die Lockdown beskikbaar vir kinders om by die huis te doen. Die lesse word met maklike stap-vir-stap aanwysings deur gegee. 

Om deel te raak van die pret, kontak Christelle vandag nog op 082 314 0450

Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke
Vet Pret Kuns Kunswerke