Kunsklasse in Hartenbos

Meer oor Vet Pret Kuns

Meer oor Vet Pret Kuns Kunsklasse in Hartenbos Vet Pret Kuns het ontstaan uit ‘n passie vir kinders, kuns en liefde vir my dogter. Ek is Christelle Kleynhans, mamma/ kunsklas-tannie / bemarker/ joernalis en ‘n vrou met ‘n passie vir kinders. In 2011 het ek die eerste keer die verfkwas en voorskoot as “kunsklas-tannie” opgetel …

Meer oor Vet Pret Kuns Read More »